Ek dink aan die laaste jaar en die trauma wat ek deur is om die les te leer…..ek kan nie genoeg dankie sê vir jou nie. Jy was elke stap met my….my gehelp die kere wat ek in absolute vreesbevange paniek jou gebel het…het jy my gehelp verstaan: False Evidence Appearing Real. And because of these life lessons, I have become more me….I have become the me I’ve always wanted to be….and the me I was always destined to be. Thank you